Too many options? Treat your friends and family to their favourite stores with a Bayshore Shopping Centre gift card, redeemable at participating retailers throughout the centre. Click below to purchase yours today!Purchase Here
Coles Die Fabels van Kettie Vark: Die Fabels van Kettie Vark at Bayshore Shopping Centre in Ottawa, ON
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
Knapsekêrel!
Kettie Vark neem sy pos as sekuriteitsbeampte geweldig, ernstig op. Hy het ʼn sterk en ryk verbeeldingskrag en nooit ooit as te nimmer ʼn vervelige oomblik in sy lewe nie; al moet sy beste vriende, Skaap, Gans en Hoenderhaan, sy streke soms ontgeld.
Elke dag, oefen hy hard met sy kettie om reguit te korrel en die skiet daarvan te bemeester. Hy wil sy voorvaders beïndruk en trots maak, maar nou en dan sal hy deur ander diere karakters op die plaas misbruik en uitoorlê word.
Van kraaie met slim woorde, jaloers te wees op die irriterende plaashond, Milo. Aasvoël wat dink hy is iemand, maar eintlik is hy net ʼn niemand, en Jakkals se bende word verkeerd opgesom.
Laaste, maar nie die minste nie is die interessante treinreis saam met die Gemmerkat op pad na sy neef in die Kruger Wildtuin, die grootste avontuur van sy lewe. Dié kuier by sy neef Busiswe gaan almal verras, want hy leer van die buitewêreld en ontmoet vreemde diere karakters.

Coles is renowned for its outstanding customer service and great selection of books. Along with the vast array of magazines, stationary, audio-books, children's literature, fiction, non-fiction and reference books, you can find accessories to make your reading experience more pleasurable. We can recommend the very best in reading today. We will help you search our titles for exactly what you need, and if we do not have it in stock, we will order it for you.