Give the Gift of Choice!
Too many options? Treat your friends and family to their favourite stores with a Bayshore Shopping Centre gift card, redeemable at participating retailers throughout the centre. Click below to purchase yours today!Purchase HereHome
Die Kuns om Volgeling-Wees
Coles
Loading Inventory...
Die Kuns om Volgeling-Wees in Ottawa, ON
By None
Current price: $13.99

Size: Kobo eBook
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
Om God te volg, is 'n opwindende ontdekkingsreis. Jesus het die kuns om ander mense te volg en na te doen, 'n antieke kuns om iets aan te leer, as sy belangrikste metode van onderrig gekies. Moenie wegskram van hierdie beproefde metode van onderrig nie. Dit het tyd geword om die skoonheid en die nederigheid te begryp van die kuns om na te volg. In hierdie boek sal jy lees wie, wat en hoe jy doeltreffend moet volg. Hierdie briljante nuwe boek van Dag Heward-Mills gee weer aan die kuns van navolging sy regmatige plek in ons as Christene se lewe.