Give the Gift of Choice!
Too many options? Treat your friends and family to their favourite stores with a Bayshore Shopping Centre gift card, redeemable at participating retailers throughout the centre. Click below to purchase yours today!Purchase HereHome
Die laaste lewe van Timtom Taljaard
Coles
Loading Inventory...
Die laaste lewe van Timtom Taljaard in Ottawa, ON
Current price: $12.99

Size: Kobo eBook
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
"Die Laaste lewe van Timtom Taljaard" is die sonderlinge verhaal van 'n kat wat sy eie storie vertel - in die tradisie van Japanese katstories, maar 'n eerste in Afrikaans - en hoe hy (weens 'n fratsongeluk) besef dat hy skielik taal kan verstaan, en 'n vreemde behoefte by hom ontstaan ... Kenmerkend van hierdie verhaal is die skrander kat se skerpsinnige opmerkings, veral sy beskrywing van die gesin waarvan hy deel is - dit gaan nie net oor 'n kat en sy eie oorlewingstryd nie; dit gaan oor veel meer, en hierin is die kern van Timtom se belewenis vervat: wie is die mense met wie hy 'n huis deel? Dis die skrywer se twaalfde boek en bevat al die beste eienskappe van sy skryfwerk.