Coles

Loading Inventory...
Die lang Papawer

Die lang Papawer in Ottawa, ON

By None

Current price: $13.99
Original price: $17.44
Visit retailer's website
Die lang Papawer

By None

Die lang Papawer in Ottawa, ON

Current price: $13.99
Original price: $17.44
Loading Inventory...

Size: Kobo eBook

Visit retailer's website
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
Deur hoeveel brandende hoepels moet Libbi nog spring voordat sy haar tribe vind? Libbi de Lange is die langste meisie in die kontrei. In die hele wye wêreld, of sovoel dit vir haar. Die lewe werk rof met iemand wat nie by die gewone inpas nie; die neiging is mos oral om die kop af te kap van ’n papawer wat aanhou uitstyg. As jy dan nog die dogter is van ’n pastoor van ’n volksvreemde kerk in die Knysnabosse, is die verleentheid groot en die hoop min.Die nuwe millennium is op pad, die vrees vir die Y2K-virus ’n werklikheid. Libbimoet trou, en gou ook sodat sy die gespot oor haar van kan agterlaat. Nogal moeilikas jou dansmaat se kop deur jou boobs verswelg word.Dis Flooze, haar kamermaat op universiteit, wat Libbi leer om haar eie identiteit teomarm en uitdagend anders te wees, om uit die soetkoekblik te klim. Die verlangena liefde bly egter knaag, die honger van die lyf ook. Toe word sy maar mevrouLibbi Landman – en sit steeds met ’n honger vir 51% meer as wat sy gekry het.Boonop vergemaklik haar vriend Beer se huiwering op haar drumpel glad nie sakenie.Tydens Covid kry die komplikasies rondom haar liewe, halfheilige pa, Beer enhaar gesin net kleintjies. Deur hoeveel brandende hoepels moet Libbi nog springvoordat sy haar tribe ontdek? Voordat die lang papawer kan blom?

More About Coles at Bayshore Shopping Centre

Coles is renowned for its outstanding customer service and great selection of books. Along with the vast array of magazines, stationary, audio-books, children's literature, fiction, non-fiction and reference books, you can find accessories to make your reading experience more pleasurable. We can recommend the very best in reading today. We will help you search our titles for exactly what you need, and if we do not have it in stock, we will order it for you.

100 Bayshore Dr, Nepean, ON K2B 8C1, Canada

Find Coles at Bayshore Shopping Centre in Ottawa, ON

Visit Coles at Bayshore Shopping Centre in Ottawa, ON
Powered by Adeptmind