Give the Gift of Choice!
Too many options? Treat your friends and family to their favourite stores with a Bayshore Shopping Centre gift card, redeemable at participating retailers throughout the centre. Click below to purchase yours today!Purchase HereHome
Die Vyfvoudige Gebed
Coles
Loading Inventory...
Die Vyfvoudige Gebed in Ottawa, ON
Current price: $15.95

Die Vyfvoudige Gebed in Ottawa, ON
Current price: $15.95
Loading Inventory...
Size: Paperback
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
Gebed is eenvoudig kommunikasie met God. Dit kan deur praat, die geskrewe woord, vreemde tale, meditasie of sang beoefen word. God begeer dat ons met Hom praat en gebed is die middel wat gebruik word. Gebed is nie vir ons om selfsugtig vir God te vra vir goed nie, maar om Hom te eer en te loof vir die tyd wat ons met Hom kan deurbring. Gebed is 'n opdrag van God en word in die openbaar as ook privaat beoefen. So'n bevel bring dié met 'n gebedsgees in groter intimiteit met God. Gebed verseker die een wat bid, asook die een vir wie gebid word, dat daar groot dinge van God sal kom. Baie mense dink gebed is 'n eenrigtinggesprek, alhoewel gebed in al twee rigtings kan en behoort te wees, waar ons ook luister na wat God te sê het. God kan met ons praat deur die Bybel, ander mense, deur omstandighede, maar veral deur Sy Heilige Gees. God kan spesifieke woorde in ons gedagtes plaas en Hy kan ook met ons spreek in 'n hoorbare stem. Deur gebed vind ons 'n werklike verhouding met God. Die kwaliteit van ons gebedslewe bepaal die kwaliteit van ons verhouding met God. Gebed is om met God te praat. Gebed is ook om na God te luister. Gebed is waar ons die teenwoordigheid van God kan geniet.