Give the Gift of Choice!
Too many options? Treat your friends and family to their favourite stores with a Bayshore Shopping Centre gift card, redeemable at participating retailers throughout the centre. Click below to purchase yours today!Purchase HereHome
In sy stilte
Coles
Loading Inventory...
In sy stilte in Ottawa, ON
By None
Current price: $5.99
Original price: $6.54

By None
In sy stilte in Ottawa, ON
Current price: $5.99
Original price: $6.54
Loading Inventory...
Size: Kobo eBook
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
Kan sy hom liefhe as sy hom eendag dalk kan vergeet?Sashen en Olivia deel tydelik 'n meenthuis maar sy bly vir hom 'n raaisel. Hy moet homself elke dag herinner om nie vir haar te staar nie maar dis nie net haar skoonheid wat hom gevange hou nie maar haar kwesbaarheid. Sy dra egter swaar aan bagasie van die verlede onder andere Alzheimer's wat haar ma geplaag het en wil nie vir Sashen 'n kans gee nie. Wie s hy sal nie ook net weggaan as sy hom nodig het soos haar stiefpa met haar ma gemaak het nie? Hoe kan sy enige man ooit vertrou? Olivia moet besluit of sy dit wil waag: onvoorwaardelike liefde n of 'n leeftyd van vrees vir die onbekende?