Give the Gift of Choice!
Too many options? Treat your friends and family to their favourite stores with a Bayshore Shopping Centre gift card, redeemable at participating retailers throughout the centre. Click below to purchase yours today!Purchase HereHome
Liefste Verraaier
Coles
Loading Inventory...
Liefste Verraaier in Ottawa, ON
By None
Current price: $6.99

By None
Liefste Verraaier in Ottawa, ON
Current price: $6.99
Loading Inventory...
Size: Kobo eBook
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
Thinus Immelman het die droom nooi, Magrieta Van Wyk. Hy wil Griet vra om met hom te trou en sy deel ook hierdie verwagting. Die Anglo Boereoorlog woed egter en hulle moet wag.
Thinus se pa is ongeduldig kort van draad omdat Thinus elke oggend verslaap en omdat hy nie soos sy ouer broer by die boeremagte aangesluit het nie.
Toe hy perde aan die Engelse verkoop, gee Griet hom die trekpas omdat sy hom as 'n verraaier beskou. Sy pa onterf hom en jaag hom weg van hul plaas af.
Thinus verdwyn letterlik van die Aarde af. Niemand weet waar hy hom bevind nie.
Griet en haar familie, en ook sy pa en suster, kom spoedig agter Thinus is deur generaal Steyn aangestel as kommandant toe kommandant Burger sneuwel. Die kakies vergroot die losprys op sy kop. Hulle wil hom teen alle koste vang.
Toe hulle hom skiet, word sy familie van sy dood in kennis gestel. Hulle kom egter agter hy leef toe oudlanddros De Wet as sy verteenwoordiger in sy krygsverhoor aangestel word. Kommandant Thinus Immelman word as rebel verhoor. By skuldigbevinding gaan hy voor die vuurpeloton sterf.
Griet se hele voortbestaan stort in duie. Sy woon die verhoor saam met sy suster by.
Hierdie boek bevat nie seks nie.