Give the Gift of Choice!
Too many options? Treat your friends and family to their favourite stores with a Bayshore Shopping Centre gift card, redeemable at participating retailers throughout the centre. Click below to purchase yours today!Purchase HereHome
NOSTALGIE: Kos wat vra vir ’n tweede skep en sê onthou jy nog
Coles
Loading Inventory...
NOSTALGIE: Kos wat vra vir ’n tweede skep en sê onthou jy nog in Ottawa, ON
By None
Current price: $19.59
Original price: $24.43

Size: Kobo eBook
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
NOSTALGIE is Herman Lensing se sewende kookboek en volg op die uiters suksesvolle HUISKOS / HOME COOKING in 2021, wat vir ’n Gourmand-toekenning benoem is, en Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het. Herman se laaste boek in die trilogie vertel – in sy eie woorde – die storie van sy lewe tot op 36 jaar. Die eerste proe of geur van kos laat jou terugdink en verlang – dit bring NOSTALGIE. En om met kos ’n oorgang van die verlede na die hede te bring is vir Herman belangrik. NOSTALGIE is nes jy Herman se kombuis ken: Hy gebruik kos om mense te laat onthou en te verenig. NOSTALGIE bevat meer as 80 resepte, van bykos tot hoofgeregte; van brood tot kos uit jou yskas; van kos van die kole af tot vleisgeregte, en van vakansiekoekies tot nageregte. Elke hoofstuk weerspieël Herman se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waarin jy jou kan verkneukel.