Too many options? Treat your friends and family to their favourite stores with a Bayshore Shopping Centre gift card, redeemable at participating retailers throughout the centre. Click below to purchase yours today!Purchase Here
Coles Plaasvervangers: Liefde op ’n filmstel at Bayshore Shopping Centre in Ottawa, ON
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
Kristoff en Julia is nie beskore vir mekaar nie, dit weet hulle reeds van hul eerste ontmoeting op ’n filmstel in die Karoo.
Kristoff ontsnap sy mislukte verhouding en besigheid in Pretoria en kry toevlug en werk as produksie assistent op die stel van ’n buitelandse rolprent. Julia is van Suid-Amerika, en werk as grimeerkunstenaar vir een van die rolprent se sterre.
Julia en Kristoff is dadelik aangetrokke tot mekaar, maar nie een van hulle herken dit nie. Hulle steel elke dag ’n paar minute saam, maar met die verfilming wat amper klaarmaak is die tyd op, en gaan hulle moontlik nooit hulle gevoelens aan mekaar kan beken nie. Dan gebeur die onverwagte en gee hulle een laaste geleentheid om hulle liefde vir mekaar te wys. Sal hulle die kans waag en toelaat dat hulle hartsbegeerte vervul word? Óf sal hulle hulle harte beskerm, en vir altyd met spyt en verlange saamleef?

Coles is renowned for its outstanding customer service and great selection of books. Along with the vast array of magazines, stationary, audio-books, children's literature, fiction, non-fiction and reference books, you can find accessories to make your reading experience more pleasurable. We can recommend the very best in reading today. We will help you search our titles for exactly what you need, and if we do not have it in stock, we will order it for you.