Give the Gift of Choice!
Too many options? Treat your friends and family to their favourite stores with a Bayshore Shopping Centre gift card, redeemable at participating retailers throughout the centre. Click below to purchase yours today!Purchase HereHome
Twee word een
Coles
Loading Inventory...
Twee word een in Ottawa, ON
Current price: $10.99

Twee word een in Ottawa, ON
Current price: $10.99
Loading Inventory...
Size: Kobo eBook
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
Beryl Botman woon in Kaapstad, Suid-Afrika. Aan die Universitieit van Kaapstad verwerf sy die kwalifikasies BA-graad, Hoër Onderwysdiploma en B Opvoedkunde (Hon). Gedurende die 1980's en 1990's onderrig sy Afrikaans Eerste en Tweede Taal aan Lavender Hill Hoërskool. Daarna werk sy as adjunkhoof-onderwyskundige, Afrikaans, vir die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Verdere nagraadse studie neem haar na die Universiteit van Wes-Kaapland vir M Ed in Afrikaansonderrig (1995) en Universiteit Stellenbosch waar sy die graad PhD in Filosofie in die Opvoedkunde, Beleidstudies (2014) verwerf. Daarna het sy as post-doktorale genoot by die Sentrum vir Versoening en Geregtigherid aan die Universiteit van die Vrystaat ingeskakel.
As die weduwee van prof. Russel Botman tree sy as voorsitter van die Russel Botman Beursfonds op en is 'n lid van die Russel Botman Gedenklesing Kommittee. Sy is afgetree. Haar publikasies is Sedert die dood ons skei (2022) en Steeds bly die liefde (2023). Die potgooi On Her Way, podcast on grief and loss en 'n tweede seisoen … In Conversation With… is in respons op haar boeke en lesers wyd beskikbaar.